| Modulekode | CDV 780 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Begeleide navorsingsprojek van beperkte omvang. Ontwikkeling van ‘n navorsingsvoorstel. Die toepassing van kwalitatiewe en/of kwantitatiewe metodes. Skryf van 'n navorsingsverslag. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NMQ 755 |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App